Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Fisiese Wettenskappe Gr12 2in1 Kabv

Hierdie Graad 12 Fisiese Wetenskappe 2in1 boek sluit alle Graad 11-inhoud wat relevant is vir die matriekeksamen, in. Die eerste afdeling van hierdie studiegids fokus op ‘n wye reeks vrae en antwoorde per onderwerp, wat volgens hul moeilikheidsgraad gegradeer is. Die tweede afdeling bevat onlangse Nasionale en IEB-eksamenvraestelle – KABV of aangepas vir KABV – in om leerders uiters goed voor te berei vir hul matriekeindeksamen.

Sleutelkenmerke:

  • Noukeurig uitgesoekte vrae en gedetailleerde antwoorde per onderwerp
  • 10 eksamenvraestelle en –memo’s, almal met verduidelikings en nuttige wenke
Add to Quote
SKU: 9781920568733 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop