Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Besigheidstudies Gr12 3in1 kabv

Hierdie Graad 12 Besigheidstudies 3in1 studiegids bied die vakinhoud in ‘n toeganklike, georganiseerde formaat aan. Dit versterk jou kennis met behulp van kolpuntopsommings, geïllustreerde diagramme en tabelle. Eksamenvrae uit onlangse KABV-eksamens aan die einde van elke onderwerp maak dit moontlik dat jy jou begrip kan toets en jou vaardighede oefen.

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende notas per kwartaal
  • Eksamenvrae per onderwerp
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en -memo
Add to Quote
SKU: 9781920568818 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop