Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Ekonomie Gr12 3in1 Kabv

Hierdie Graad 12 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik verstaanbare verduidelikings en illustrasies om jou ‘n dieper begrip van hierdie uitdagende vak se kernkonsepte te gee. Die noukeurig gegradeerde vrae moedig jou  aan om jou vakinsig, eksamenvaardighede, en dus jou eksamenprestasie, voortdurend te verbeter.

Sleutelkenmerke:

  • Stapsgewyse, metodiese benadering
  • Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
  • Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
  • Antwoorde op alle vrae
  • Eksamenvraestel en –memo
Add to Quote
SKU: 9781920568832 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop