Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Wiskunde Gr9 2in1 Kabv

Hierdie Graad 9 Wiskunde 2in1 studiegids bied noukeurig uitgesoekte oefeninge, gedetailleerde oplossings en deurlopende leiding om jou deur die Graad 9 KABV-kurrikulum te neem. Die oefeninge is volgens moeilikheidsgraad gegradeer, wat jou in hanteerbare stappe vanaf die grondbeginsels al die pad tot by gevorderde werk neem.

Hierdie 2in1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
Add to Quote
SKU: 9781920568979 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop