Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Wiskunde Gr8 2in1 Kabv

Hierdie Graad 8 Wiskunde 2in1 studiegids neem jou deur die basiese beginsels van kritieke konsepte soos algebra en meetkunde en help jou om ‘n deeglike begrip van elke onderwerp op te bou.

Hierdie 2in1-uitgawe sluit in:

  • Onderwerpgebaseerde gegradeerde vrae en volledige antwoorde – om ‘n stapsgewyse, deeglike begrip van teorie, tegnieke en konsepte in elke onderwerp te ontwikkel.
  • Eksamenvraestelle met volledige, gedetailleerde oplossings.
Add to Quote
SKU: 9781920686673 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop