Add your content here
Add your content here

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop

TAS Lewenswetenskappe 3in1 Gr12 Deel 1

Hierdie Graad 12 Lewenswetenskappe studiegids is DEEL 1 van ‘n STEL van 2 Lewenswetenskappe-studiegidse wat die Graad 12-kurrikulum soos in die KABV vervat, breedvoerig dek. Dit bevat die 2 Kennisareas wat in Vraestel I (Nasionale Eindeksamen) geëksamineer word:

  • Lewensprosesse in Plante en Diere
  • Omgewingstudies (Gr. 11-komponent ingesluit)

Sleutelkenmerke:

  • Omvattende, toeganklike notas per module
  • Noukeurig uitgesoekte, gegradeerde vrae en antwoorde per module
  • Snelvuurvrae vir sleutelkonsepte en terme
  • Duidelike diagramme ter verduideliking
  • Nuutste, relevante vakinhoud
Add to Quote
SKU: 9781902568849 Category:

Cart

Cart

Your Cart is Empty

Back To Shop